Onderhoud Op Pretoria FM

About The Author

Hannes Dreyer

Wealth Creator | Mentor | Coach - Dr Hannes Dreyer is one of the world’s leading authorities in Wealth Creation. As a speaker and author on the subject he is at the forefront of his personal development industry. He is the founder of the Wealth Creators University, a private education organisation based on the culmination of 30 years of experience, research and study info finances, economics, psychology and philosophy.

20 Comments

  • Riaan Oosthuizen

    Reply Reply June 13, 2016

    Hannes, dankie vir die seminaar op 11 junie 2016, Bloemfontein. Ek sien uit om binnekort af te tree met jou hulp en kennis!

  • Jan Olivier

    Reply Reply April 27, 2016

    Dankie Hannes.
    Ek het ook November 2015 op 37 afgetree. Dankie weereens vir al die mentoring. Dis wonderlik om te kan doen wat ek wil wanneer ek wil. Ek het ‘n lys goed wat ek al jare wou doen. Is nou stadig besig met dit. Ek het darem my werk voor aftrede ook verskriklik geniet maar omstandighede het my goed gemotiveer om vroeg af te tree.
    Alles waaroor jy praat is verskriklik baie waar. Mens moet begin deur jou “mindset” te verander.
    Groete
    Jan

  • Hannes Breytenbach

    Reply Reply April 18, 2016

    Hannes, ek sit hier in Vancouver Kanada en luister na jou onderhoud, dankie, dankie en nogmaals dankie.
    Wat ek geleer het van hierdie onderhoud is “MINDSET” – baie dankie.
    Ek kom een van die dae kuier in S.A. en sal graag saam koffie drink met die familie.

    • Hannes Dreyer

      Reply Reply April 18, 2016

      Hannes
      Sal lekker wees laat weet net wanneer
      Groetnis daar in Kanada

  • Anzelle du Plessis

    Reply Reply April 17, 2016

    Hannes …jy behoort die Nobel Prys te kry vir jou alom Wealth Management Freedom filosofie ,omvattende kopskuif kursesse, raad en awesome motiverings persoonlikheid !

    Eendag gaan ek jou in my Helikopter kom optel !

    • Hannes Dreyer

      Reply Reply April 18, 2016

      Anzelle
      Ek kan nie wag vir daardie dag nie – laat weet my dan kry ek vir jou ‘n helipad reg op my plaas.

  • Glen

    Reply Reply April 17, 2016

    Hannes

    Good to hear you on radio. As always most informative and enlightening. Your property mentoring DVD’s and property pro have helped us tremendously with the property portfolio which we have. We are grateful that you have been our mentor over the past years and you have helped us to achieve many of our goals.

  • Susan Nel

    Reply Reply April 15, 2016

    Hannes, Dankie vir die integriteit waarmee jy ons mentor. Dit is n voorreg om deur die jare van jou te kon leer! Groete Paul en Susan

  • Wouter

    Reply Reply April 15, 2016

    Lekker om jou in afrikaans te hoor. Goeie werk Hannes. Dankie.

  • Colin

    Reply Reply April 15, 2016

    Always good to hear you. Thank you for the refresher.

  • Riaan E.

    Reply Reply April 15, 2016

    Hannes ,dankie vir hierdie puik motiverende gesprek. Sal altyd saam stem dat SUKSES binne almal se bereik is met SLIM werk DISIPLINE en met jou DOELWIT beplannings program. Skitterend !

  • Heinn

    Reply Reply April 15, 2016

    Ek het die onderhoud geniet – dankie Hannes.

    Mindset -> Self Vetroue -> Resultate……

  • David

    Reply Reply April 15, 2016

    Welgedaan. Mooi opsomming van alles wat jy doen!

    Dit is ‘n voorreg om jou as ‘n mentor te he en hoop jy bereik baie mense om hulle oe ook te laat oopgaan.

    David

  • Stian

    Reply Reply April 15, 2016

    Baie goed Hannes, ‘n mens tel nogal ekstra idees op oor dieselfde konsep as mens dit ook in Afrikaans luister, dankie!

  • Vaughon

    Reply Reply April 15, 2016

    Nice !! Dis so funny om na jou te luister in Afrikaans hahaha
    I always look at how consistent people and especially mentors are, and I can say that you are one of the most consistent mentors I have ever had the privilege to learn from. The things you say today are exactly the same things you said 10 years ago when I first started listening.
    Thanks for everything
    Your student for life
    Vaughon

Leave A Response

* Denotes Required Field